Wil net vir julle opnuut dankie sê vir ‘n wonderlike paar dae wat ons weer op Driehoek kon deurbring. Altyd ‘n voorreg om daar te kan kuier. Ons hoop julle gaan ‘n wonderlike 2013 hê. Ons glo ons sien juule weer Des.